Skep 'n digitale tuiste waar ons Afrikaans en die Christelike geloof beskerm, bevorder en bemark na ongeveer 10 miljoen Afrikaanse taalgebruikers reg oor die wêreld.
Hallo Piet en Trudi! Goed om julle te hoor! Gaan dit goed? Herbert
Springbok Internet Radio is 'n Christelik gebaseerde stasie. Ons speel musiek en programme reg deur die dag en het ook interessante kuier programme. Kyk gerus