Springbok Internet Radio is 'n Christelik gebaseerde stasie. Ons speel musiek en programme reg deur die dag en het ook interessante kuier programme. Kyk gerus
baie dankie pastoor chester vir daar die woord dit het baie vir ons as gesin beteken om weer moed te skep in hierdie tyd en nie moed op et gee nie die Here seen