Radio Majuba, Dat 'n gemeenskaplike inligtingsbron geskep word vir die Christen Boere-Afrikaners wie trots is op hul Boere-Afrikanerherkoms en 'n belofte het om gereeld, ongeveinsd
Skep 'n digitale tuiste waar ons Afrikaans en die Christelike geloof beskerm, bevorder en bemark na ongeveer 10 miljoen Afrikaanse taalgebruikers reg oor die wêreld.