◉ World Radio Online
Inicio / Wildebees Radio

EMISORA EN VIVO

Wildebees Radio

⌖ Vaalwater · 00's

SOBRE LA EMISORA

Wildebees Radio is ’n gemeenskapsradiostasie wat in Vaalwater, Limpopo ontstaan het met een doel voor oë: om ’n stem aan ons gemeenskap te gee en mense met mekaar te verbind.

Wildebees Radio is vir die gemeenskap, deur die gemeenskap. Ons wil plaaslike mense, plaaslike stories, plaaslike musiek, plaaslike besighede en plaaslike talent ’n plek gee om gehoor te word. Van die kleinste gemeenskapsnuus tot belangrike gebeure wat Vaalwater en die omliggende gebied raak – ons wil daar wees om dit met ons luisteraars te deel.

Ons glo radio is meer as net musiek. Dit is ’n manier om mense saam te bring, ondersteuning te bied, geleenthede bekend te maak, plaaslike talent te bevorder en ’n gevoel van trots vir ons dorp te skep.

Wildebees Radio is Vaalwater

DESCUBRE MÁS

Radios populares de Sudáfrica

Desliza para explorar

PUEDE INTERESARTE

Radios similares

Más información

Conoce Wildebees Radio

Wildebees Radio es una emisora ubicada en Vaalwater, Sudáfrica.

Su programación está asociada a estos géneros: 00's.

Puedes consultar su página web: https://custom-azura1.asurahosting.com/public/wildebees_radio.

Su lema es «Jou Klank, Jou Gemeenskap, Jou Stasie».

El idioma registrado es Afrikaans.

♫
Selecciona una emisora Radio en vivo
En vivo
🔊